






For SaleHouse
3 Bedroom House For Sale in Vanrhynsdorp Rural
3 bedrooms 2 bathrooms 330 m²
Description
Te koop Maskamsig Vanrhynsdorp. Hierdie pragtige moderne huis is net vir intrek en bly!!!! Waaruit bestaan hierdie eiendom! Leefarea met binnebraai Ruim kombuis met genoeg kaste en baie modern Slaapkamer 1 het geen ingeboude kaste nie. Slaapkamer 2 Het ingeboude kaste Hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste met ensuite badkamer (Stort,toilet en wasbak) Familie badkamer baie modern 1 Slaapkamer woonstel vir ekstra inkomste enkel motorhuis. Moenie die een mis nie bel my vandag nog om na hierdie eiendom te gaan kyk!!!!