Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 1
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 2
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 3
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 4
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 5
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 6
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 7
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 8
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 9
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 10
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 11
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 12
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 13
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 14
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 15
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 16
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 17
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 18
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 19
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 20
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 21
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 22
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 23
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 24
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 25
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 26
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 27
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 28
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 29
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 30
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 31
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 32
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 33
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 34
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 35
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 36
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 37
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 38
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 39
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 40
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 41
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 42
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 43
Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog, photo 44
For SaleHouse

Ruim en Moderne 3-Slaapkamer Woning met dubbel motorhuis en dubbel afdakke by Die Oog

3 bedrooms 2 bathrooms

Description

Hier die woning is die spreekwoordelik van gerief en afskaal sonder om gemak en leefruimtes in te boet. Hierdie gerieflike en besonder ruim woning is ideaal vir diegene wat waarde heg aan gemaklike leefruimte en die vermoë om familie en gaste met gemak te akkommodeer. Die rustige ligging teen die bos bied privaatheid, natuurlike skoonheid en die geleentheid om die unieke bosveld-atmosfeer van Die Oog ten volle te geniet. Eiendomskenmerke: • 3 Ruim slaapkamers • 2 Badkamers (hoof en-suite) • Groot oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer • Groot glasvensters en skuifdeure • Patio met ingeboude braai • Ekstra groot dubbelmotorhuis met volmuur ingeboude kaste • Dubbele afdak • Waterverkoeler • Sonpanele, inverter en batterye • Privaat binnetuin • Grens aan oop veld met gereelde wildbesoeke • Geleë in 'n nuwer en rustige gedeelte van die landgoed Wanneer jy onder die dubbele afdak instap, betree jy die woning deur die voordeur na die oopplan leefarea. Direk langsaan is die geoutomatiseerde deur wat toegang bied tot die ekstra groot dubbelmotorhuis. Die motorhuis is nie net langer as standaard nie, maar beskik ook oor 'n volledige muur ingeboude kaste wat uitstekende bergingsruimte bied. Vanuit die motorhuis is daar direkte toegang tot die eetkamergedeelte van die huis. Met die betreding van die woning word jy begroet deur 'n besonder ruim oopplan leefarea waar die kombuis, eetkamer en sitkamer harmonieus saamvloei. Groot glasvensters en skuifdeure laat volop natuurlike lig instroom en skep 'n heerlike verbinding met die buiteleefareas. Die skuifdeure lei na die patio en ingeboude braai-area, 'n ideale ruimte om familie en vriende te onthaal terwyl jy die rustige omgewing geniet. Die slaapkamers is privaat geleë in die ganggedeelte van die huis. Die eerste slaapkamer aan die linkerkant is ruim genoeg vir 'n dubbelbed en beskik oor ingeboude kaste en rakke. Hierdie vertrek kan ook uitstekend as 'n studeerkamer of tuiskantoor benut word. Die kamer kyk uit op die tuin en terras buite. Verder af in die gang is daar 'n praktiese linnekas wat addisionele bergingsruimte bied, asook die gesamentlike badkamer met bad, toilet en wasbak aan die linkerkant. Die tweede slaapkamer is aan die regterkant van die gang geleë en bied 'n besonder aangename uitsig deur groot glasvensters oor die patio en die privaat binnetuin met ingeboude braai. Aan die einde van die gang is die ruim hoofslaapkamer. Hierdie vertrek bied volop ingeboude kasruimte en skep 'n gevoel van luuksheid en gemak. Die en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet word bereik deur 'n aantreklike kleedruimte met ingeboude kaste aan beide kante. 'n Skuifdeur vanuit die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die privaat binnetuin. Die woning beskik verder oor 'n waterverkoeler asook 'n sonkragstelsel bestaande uit sonpanele, 'n inverter en batterye, wat bydra tot energiedoeltreffendheid en gemoedsrus. Die eiendom grens aan 'n oop veld waar bokkies gereelde besoekers is, wat die unieke bosveldkarakter van die landgoed verder beklemtoon. Geleë in 'n relatief nuwe en stil gedeelte van Die Oog, teen die bos, bied hierdie woning 'n uitstekende geleentheid vir veilige, gemaklike en sorgvrye aftrede in een van Limpopo se mees gesogte aftreebestemmings. Eiendomme van hierdie gehalte, ruimte en ligging kom selde op die mark. Indien hierdie woning jou belangstelling prikkel, moenie wag nie. Skakel my vandag nog vir 'n besigtiging. Let wel: Sommige foto's is met behulp van AI gegenereer of virtueel gemeubileer om die potensiaal van die ruimtes uit te lig. Die eiendom is tans leeg en die beelde dien slegs ter illustrasie van moontlike meubeluitlegte en gebruik van die vertrekke. Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.

Features

24 Hour Response
Yes
Backup Water
Yes
Built In Braai
Yes
Smoking Allowed
Yes
Garden
Yes
Paveway
Yes
Security Post
Yes
Water Cooler
Yes
Solar Panels
Yes
Solar Batteries
Yes
Solar Inverter
Yes