EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 1
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 2
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 3
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 4
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 5
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 6
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 7
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 8
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 9
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 10
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 11
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 12
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 13
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 14
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 15
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 16
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 17
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 18
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 19
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 20
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 21
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 22
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 23
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 24
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 25
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 26
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 27
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 28
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 29
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 30
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 31
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 32
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 33
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 34
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 35
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 36
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 37
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 38
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 39
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 40
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 41
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 42
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 43
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 44
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 45
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 46
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 47
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 48
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 49
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 50
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 51
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 52
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 53
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 54
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 55
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 56
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 57
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 58
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 59
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 60
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 61
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 62
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 63
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 64
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 65
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 66
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 67
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 68
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 69
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 70
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 71
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 72
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 73
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 74
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 75
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 76
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 77
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 78
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 79
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 80
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 81
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 82
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 83
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 84
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 85
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 86
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 87
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 88
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 89
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 90
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 91
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 92
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark, photo 93
For SaleHouse

EKSKLUSIEWE MANDAAT – Ruim Golfbaanwoning met Uitsonderlike Ligging en Privaatheid in Golfpark

3 bedrooms 2 bathrooms 885

Description

EKSKLUSIEWE MANDAAT – Uitsonderlike Ligging en Ruimte in die Gewilde Golfpark Indien ligging, privaatheid en ruimte hoog op u prioriteitslys is, bied hierdie besonderse eiendom alles waarna u op soek is. Geleë teen die golfbaan in die gesogte Golfpark Sekuriteitslandgoed, geniet hierdie woning 'n rustige ligging tussen groot, gevestigde bome met 'n pragtige uitsig oor die setperk. Die ruim erf is groter as die meeste erwe in die landgoed en bied uitstekende privaatheid in 'n rustige, natuurlike omgewing. Wanneer u verby die dubbelmotorhuis stap en die voordeur betree, word u verwelkom deur 'n netjiese ingangsportaal. Aan die linkerkant vind u die kombuis met soliede houtkaste, ruim werkoppervlaktes en 'n gerieflike opwasarea. Die portaal vloei na die ruim oopplan-sitkamer en eetkamer wat 'n heerlike gevoel van ruimte en gemak skep. Aangrensend aan die leefarea is 'n groot, veelsydige vertrek wat direk vanuit die sitkamer bereikbaar is. Hierdie ruimte kan maklik dien as 'n tuiskantoor, vierde slaapkamer, stokperdjie-kamer, kinderspeelkamer of 'n addisionele televisie- of ontspanningskamer. 'n Glasdeur vanuit die leefarea lei na die patio waar u kan ontspan en die uitsig oor die mooi aangelegde tuin en die golfbaan geniet – die perfekte plek vir oggendkoffie of laatmiddagsonsondergange. Vanaf die sitkamer lei 'n gang na die slaapvertrekke. Die eerste vertrek is die volledig toegeruste gastebadkamer met bad, stort, en wasbak. Die toilet is apart. Die eerste slaapkamer is aan die regterkant van die gang geleë, terwyl die groter gastekamer aan die linkerkant is. Die hoofslaapkamer is besonder ruim en beskik oor 'n volledige muur van ingeboude kaste, 'n lugversorger en 'n en-suite badkamer met bad, stort, toilet en wasbak. Vir ekstra gerief is al die slaapkamers sowel as die sit- en eetkamer toegerus met plafonwaaiers. Die woning beskik verder oor 'n songeyser sowel as 'n elektriese geyser, en daar is reeds installasie voorsien vir die koppeling van 'n kragopwekker. Die dubbelmotorhuis bied meer as net parkeerplek. Daar is 'n aparte vertrek met deurtoegang en ingeboude rakke wat ideaal is vir die veilige berging van gereedskap en toerusting. 'n Buite-toilet is ook by die motorhuis beskikbaar. Voor die motorhuis is daar 'n dubbele afdak wat addisionele onderdakparkeerplek bied. Hierdie gedeelte bied uitstekende potensiaal om omskep te word in 'n woonstel vir uitgebreide familie of addisionele inkomste. Die erf is volledig omhein met palissade-omheining en beskik oor handmatige besproeiing, 'n boorgat met 'n nuwe pomp, asook 'n 5 000 liter watertenk met drukpomp – waardevolle toevoegings wat bydra tot selfstandigheid en laer waterkoste. Hierdie eiendom bied die ideale kombinasie van ruimte, funksionaliteit, privaatheid en 'n uitstekende ligging. Dit is die perfekte gesinshuis vir 'n groeiende familie, maar ook ideaal vir 'n paartjie wat ekstra leefruimte en die rustige leefstyl van Golfpark waardeer. Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.

Features

24 Hour Response
Yes
Backup Water
Yes
Built In Braai
Yes
Irrigation System
Yes
Smoking Allowed
Yes
Entrance Hall
Yes
Family / TV Room
Yes
Borehole
Yes
Access Gate
Yes
Fence
Yes
Garden
Yes
Paveway
Yes
Scenic View
Yes
Security Post
Yes
Solar Geyser
Yes
Water Tanks
Yes
Water Pressure Pump
Yes
Generator connection installation
Yes
Circuit protector
Yes