2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 1
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 2
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 3
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 4
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 5
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 6
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 7
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 8
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 9
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 10
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 11
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 12
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 13
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 14
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 15
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 16
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 17
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela, photo 18
For SaleRetirement Unit

2 Bedroom House for Sale in Bela Bela

2 bedrooms

Description

Ideale aftrede in Bosveldomgewing in 'n veilige sekuriteits aftreeoord met vele aktiwiteite en geriewe vir 50 plus persone. Die 2 slaapkamer afteehuis is gelë in 'n gewilde aftreeoord in Bela Bela. Afskaal is nie noodwendig ongerieflike nie... Die huis het oopplan sit/eetkamer en kombuis Met afsonderlike opwaskamer Die badkamer het wasbak, bad en stort, terwyl die toilet gerieflik apart is. Beide slaapkamers het genoeg kaste. Stoep aan die noorde kant Voor die enkel motorhuis is 'n motorafdak. Die tuine word versorg en normale voordele geld vir deeltitel ontwikkelings wat die lewe makliker maak vir afgetrede persone. Kom kyk gerus.