EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 1
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 2
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 3
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 4
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 5
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 6
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 7
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 8
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 9
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 10
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 11
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 12
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 13
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 14
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 15
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 16
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 17
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 18
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 19
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 20
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 21
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 22
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 23
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 24
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 25
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 26
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 27
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 28
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 29
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 30
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 31
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 32
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 33
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 34
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 35
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid, photo 36
For SaleHouse

EKSKLUSIEWE MANDAAT – Waterloop, Voëllewe en Volmaakte Rustigheid

2 bedrooms 1 bathrooms

Description

EKSKLUSIEWE MANDAAT – Rustieke Boslewe langs ’n Rustige Waterloop in die Gesogte Die Oog Aftree Landgoed Hierdie besonderse 2-slaapkamer grasdakhuis bied die ideale kombinasie van rustigheid, privaatheid en natuurlike skoonheid in die gewilde Die Oog Aftree Landgoed, Naboomspruit. Die grootste aantrekkingskrag van hierdie eiendom is sonder twyfel die uitstekende ligging langs ’n rustige waterloop wat ’n unieke boslewe-ervaring skep. Die toegeboude lapa, wat aan drie kante afgesluit is, bied ekstra privaatheid en ’n heerlike ruimte waar familie en vriende in alle seisoene saam kan kuier. Wanneer jy vanaf die enkel afdak by die voordeur instap, word jy verwelkom deur ’n knus sitkamer wat die hart van die woning vorm. Regoor die hoofingang lei ’n deur jou na die lapa en die bosagtige gedeelte van die erf, waar die rustige natuurskoon en voëllewe deel word van jou alledaagse leefstyl. Links vanuit die sitkamer vloei die woning na die kombuisarea. Die eerste slaapkamer is aan die linkerkant geleë voordat die kombuis verder in die lengte van die vertrek uitstrek. Die badkamer is prakties aan die einde van die kombuisgedeelte geposisioneer, net voordat jy die ruim hoofslaapkamer bereik. Vir die koper wat verdere waarde wil toevoeg, is daar reeds ’n goedgekeurde skets beskikbaar vir die toevoeging van ’n en-suite badkamer by die hoofslaapkamer. Die nuwe eienaar hoef slegs die nodige bouplanne te laat opstel en die vereiste goedkeuringsproses te volg. Die hoofslaapkamer beskik oor ’n skuifdeur wat direkte toegang bied tot die geplaveide buite-area, die lapa en die rustige bosomgewing. ’n Besonderse kenmerk van die woning is die glasvensters wat aan die grasdakkant van beide slaapkamers aangebring is. Hierdie vensters laat volop natuurlike lig instroom en versterk die warm, uitnodigende atmosfeer wat deur die hele huis ervaar word. Liefhebbers van natuurlike, aardse afwerkings sal onmiddellik tuis voel. Die kombuis, badkamer, ontbythoekie en toonbankoppervlaktes is smaakvol afgewerk met klipteëls wat die rustieke karakter van die woning perfek aanvul en ’n tydlose gevoel van kwaliteit en warmte skep. Hierdie eiendom bied die ideale geleentheid om af te skaal sonder om privaatheid, ruimte of die gevoel van vryheid prys te gee. Geniet ’n rustige aftrede te midde van die natuur, met die sekuriteit, uitstekende geriewe en hegte gemeenskap waarvoor Die Oog Aftree Landgoed bekend is. Kontak my vandag nog om ’n privaat besigtiging van hierdie unieke bosjuweel te reël. Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.

Features

24 Hour Response
Yes
Smoking Allowed
Yes
Lapa
Yes
Access Gate
Yes
Clubhouse
Yes
Garden
Yes
Paveway
Yes