2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 1
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 2
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 3
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 4
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 5
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 6
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 7
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 8
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 9
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 10
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 11
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 12
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 13
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 14
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 15
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 16
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 17
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 18
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 19
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 20
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 21
2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela, photo 22
For SaleRetirement Unit

2 Bedroom Retirement House for Sale in Bela Bela

2 bedrooms

Description

Netjiese 2 slaapkamer aftreehuis te koop in Bela Bela. Aftrede in die mooi gevestigde aftreeoord bied veilige bosveldomgewing weg van stadslawaai en verkeer, maar steeds naby die nodige geriewe. Die aftreehuis het die volgende: 2 slaapkamers 1 badkamer met bad en stort en afsonderlike toilet Die oopplan sit en eetkamer is ruim genoeg vir twee persone Die oopplan kombuis sluit gerieflik aan by die leefarea. Die waskamer is afsonderlike Daar is ook 'n gerieflike studeer/naaldwerkkamer Voor die enkel garage is 'n groot afdak vir parkering Die noordstoep met afdak kyk uit op die klein tuinjie. Agter is 'n water tenk met drukpomp vir ekstra gerief Kom kyk gerus na hierdie pragtige aftreehuis in die gewilde aftreeoord in Bela Bela. Die aftreeoord vir selfsorg, 50 plus persone sonder afhanklikes bied: 24 uur sekuriteit en toegangsbeheer Noodknoppie in elke wooneenheid Tuininstandhouding Vervoer bussie Gemeenskapsaal & Lapa Haarsalon Biblioteek Geboue instandhouding buite - Huiseienaarsversekering Geen troeteldiere toegelaat nie