Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 1
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 2
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 3
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 4
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 5
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 6
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 7
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 8
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 9
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 10
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 11
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 12
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 13
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 14
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 15
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 16
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 17
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 18
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 19
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 20
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 21
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 22
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 23
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 24
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 25
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 26
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 27
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 28
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 29
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 30
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 31
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 32
Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste, photo 33
For SaleHouse

Kammaland se Beste Bewaarde Geheim – Bosveld-lewe op sy Mooiste

1 bedrooms 1 bathrooms

Description

EKSKLUSIEWE MANDAAT - Rustige Bosveld-leefstyl in Kammaland – Aandele-eienaarskap Ontsnap na die rustigheid van die Bosveld met hierdie besonder netjiese en moderne eenheid in die Kammaland-ontwikkeling, net ±20 km vanaf Naboomspruit – gerieflik bereikbaar via ’n teerpad. Hierdie eiendom bied aandele-eienaarskap en is ideaal vir diegene wat wil afskaal sonder om leefruimte en natuurlike skoonheid prys te gee. Die huisie bestaan uit: • 1 ruim slaapkamer met ’n stylvolle inloopkas (verberg agter elegante glasdeure) • ’n En-suite badkamer met stort, toilet en wasbak • ’n Addisionele vertrek wat perfek dien as ’n kantoor, stokperdjie- baba- of kleuterkamer • ’n Oopplan sitkamer en kombuisarea Die moderne afwerkings sluit grys vloere, wit kaste en granietblaaie in, wat ’n skoon en kontemporêre gevoel skep. Die leefarea word gekenmerk deur groot glasvensters wat volop natuurlike lig inlaat en ’n pragtige uitsig bied oor die groen grasperk en omliggende bome en gereelde boksoort besoekers– ’n ware verlengstuk van die natuur binne jou huis. Vanaf die stoep betree jy die woning via ’n ruim, uitnodigende buiteleefarea. Die eiendom beskik verder oor: • ’n Sonnige, glas-omslote sonkamer • ’n Praktiese stoorkamer • ’n Netjiese tuin en groot grasperk • ’n Motorhuis met ingeboude wasgeriewe (met potensiaal om in ’n ekstra kamer en badkamer omskep te word) • ’n Motorafdak Daar is ook sonpanele en 'n inverter met batterye wat nie ingesluit is in die prys nie. Dit sal ingesluit word teen 'n vergoedingsprys ooreengekom. Die ontwikkeling bestaan huidiglik uit slegs 38 huise en is volledig omhein met beheerde toegang, wat gemoedsrus en veiligheid bied. Inwoners en hul gaste kan ook gebruik maak van ’n gemeenskaplike swembad binne die landgoed – ideaal vir ontspanning op warm Bosvelddae. Die area is stil en besonders gewild vir sy natuurlike omgewing. Wildlewe soos njalas, blesbokke en rooibokkies kom gereeld besoek aflê en skep ’n unieke, rustige leefervaring reg op jou voorstoep. Hierdie eiendom bied die perfekte balans tussen gemak, styl en natuur – ’n uitstekende keuse vir ’n rustige aftree- of vakansiewoning in die Bosveld. SLEGS KONTANT KOPERS Vrywaring: Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.

Features

Smoking Allowed
Yes
Walk In Closet
Yes
Access Gate
Yes
Garden
Yes
Paveway
Yes
Glas-Omslote Sonkamer
Yes
Gesamentlike Swembad
Yes
Stoorkamer
Yes
Granietblaaie
Yes