















For SaleHouse
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela
2 bedrooms
Description
Netjiese Aftreehuis te Koop in Bela Bela Veilige rustige omgewing - ideaal vir selfversorgende persone bo 50 jaar Die huis bied: 2 slaapkamers 1 en 'n half badkamer Kombuis met afsonderlike opwas area Noord oop stoep en suid patio. 1 motorhuis met afdak voor Sonkrag geyser en watertenk met drukpomp Die maandelikse heffing sluit in huisversekering, tuindienste en vullisverwydering en 24 uur sekuriteit, en elke huis het noodknoppie. Die aftreeoord beskik oor 'n Bussie vir vervoer soos nodig. Daar is 'n gemeenskapsaal met aktiwiteite van tyd tot tyd.