





















For SaleRetirement Unit
2 Bedroom house for sale in Bela Bela
2 bedrooms
Description
Netjiese Aftreehuis te Koop in Bela Bela Veilige rustige omgewing - ideaal vir selfversorgende persone bo 50 jaar Die huis bied: 2 slaapkamers Studeer of Naaldwerk kamer 1.5 Badkamer Kombuis met afsonderlike opwas area Ruim oop sit/ eetkamer. Patio Afdak vir 2 voertuie Inverter en watertenk met drukpomp Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die maandelikse heffing sluit in huisversekering, tuindienste en vullisverwydering en 24 uur sekuriteit, en elke huis het noodknoppie. Kontak ons vandag om 'n afspraak te maak.
Features
- Retirement Living
- Yes