












For SaleRetirement Unit
2 Bedroom Retirement
2 bedrooms
Description
Aftreehuis te koop in Bela Bela Gerieflike en ideale sluit-en-ry opsie. Mooi aftreeoord met groen gras en groot bome skep rustige omgewing vir aftrede in Warmbad. Dit is weg van stadsrumoer en verkeer. Hierdie aftreehuis bied: 2 slaapkamers met baie kaste 1 volledige badkamer met bad en stort, en ook afsonderlike toilet en wasbak. Oopplan sit/eetkamer en kombuis Die enkel motorhuis loop direk in die huis. Hierdie gevestigde deeltitel aftreeoord het ook 'n gemeenskapsaal en biblioteek Kom kyk gerus.
Features
- Retirement Living
- Yes