WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 1
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 2
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 3
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 4
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 5
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 6
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 7
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 8
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 9
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 10
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 11
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 12
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 13
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 14
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 15
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 16
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 17
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 18
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 19
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 20
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 21
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 22
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 23
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 24
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 25
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 26
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 27
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 28
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 29
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 30
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 31
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 32
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 33
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 34
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 35
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 36
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 37
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 38
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 39
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 40
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 41
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 42
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 43
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 44
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 45
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 46
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 47
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 48
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 49
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 50
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 51
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 52
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 53
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 54
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 55
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 56
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 57
WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET, photo 58
For SaleHouse

WAAR GERIEF, RUIMTE EN GELEENTHEID MEKAAR ONTMOET

2 bedrooms 2 bathrooms 565

Description

Netjiese Gesinshuis met Sonnige Stoep en Volledige Woonstel Hierdie oulike twee slaapkamer, twee badkamer woning met dubbel garage en karafdak vir twee karre is in ’n veilige, gesogte area geleë. Wanneer jy voor die huis stop, is die afdakke reg voor die woonstelgedeelte, en die woonstel het sy eie ingang deur twee glasdeure. Dan stap jy deur die dubbel garage na die kombuisdeur waar jy in die oopplan eetkamer en kombuis instap. Die kombuis het mooi houtkaste, en jou sitkamer is ook oopplan met die eetkamergedeelte. Reg voor jou aan die linkerkant van die eetkamergedeelte is die spaarkamer met baie kaste, groot genoeg om ’n koninggrootte bed te huisves, met sy en-suite badkamer wat bestaan uit ’n bad, toilet en wasbak. Aan die regterkant van die oopplan sitkamer is die hoofslaapkamer wat een hele muur vol kaste het en baie ruim is, met sy en-suite badkamer wat bestaan uit ’n stort, bad, wasbak en toilet. Vanuit die sitkamer is daar ’n sonstoep wat uitkyk op die mooi, netjiese tuin. Wanneer jy by die woonstel van voor instap, is daar jou oopplan sitkamer- en kombuisgedeelte. Die kombuis het nie ’n stoof in nie. Uit die oopplan kombuis en sitkamer, om die hoek links, is die opwasgedeelte van die kombuis, asook die slaapkamer en badkamer met stort, wasbak en toilet. Daar is ook ’n agterdeur van die woonstel wat uitloop na die voordeur van die huis. Dus kan jy heeltemal privaat wees, of indien dit familie is, is daar maklike toegang tot die huis. Die huis is absoluut ideaal vir ’n uitgebreide familie waar ’n ouer of familielid apart wil wees, maar steeds deel van die huishouding kan bly. Dit is ook perfek vir ’n ekstra inkomste deur die woonstel aan ’n enkelpersoon of jong paartjie te verhuur. Daar is ook ’n buitetoilet beskikbaar, asook ’n stort wat omskep is in ekstra stoorplek met rakke, maar maklik weer herstel kan word aangesien niks verwyder is nie. Alhoewel elke poging aangewend is om die akkuraatheid van die verskafte inligting te verseker, kan Century 21 Bushveld en sy agente nie aanspreeklik gehou word vir enige foute, weglatings of wanvoorstellings nie. Alle inligting word te goeder trou verskaf en moet onafhanklik deur voornemende kopers geverifieer word.

Features

Backup Water
Yes
Pantry
Yes
Garden
Yes
Paveway
Yes
Security Post
Yes